Tag: bottel

Bottel pikante rissies (peppadews)

Bottel pikante rissies (peppadews)

Ons plant elke jaar peppadews, maar selde het ek genoeg vir n kooksel.  Hierdie jaar het vriende vir my van hulle surplus gegee. Dankie Anton en Elisabeth. Sny die stingels af en krap die saadjies uit.  Dra handskoene, selfs al is die rissies matig gaan […]