Pretoria Boeremark
Ek het nog altyd van die Boeremark gehou, van die eerste een langs die WNNR, later by die Pioniers Museum en nou by hulle nuwe tuiste in Silverton. Die groot bome by die Pioniers Museum sal ek mis, maar die parkering chaos glad nie. […]