Olywe
Dis nou al 2 jaar wat ek self olywe inlê en die moeilikste deel daarvan is om vars olywe te kry. Verlede jaar het ek 5 liter olywe bestel en dit was in n oogwink opgeëet. Vanjaar het ek 10 liter Mission olywe bestel waarvoor […]
Herwin, hergebruik en voorsien self
Dis nou al 2 jaar wat ek self olywe inlê en die moeilikste deel daarvan is om vars olywe te kry. Verlede jaar het ek 5 liter olywe bestel en dit was in n oogwink opgeëet. Vanjaar het ek 10 liter Mission olywe bestel waarvoor […]
Daar is waarskynlik heelwat mense wat op die stadium oorweeg om n groentetuintjie te begin. Nie almal het spasie nie of woon dalk in n woonstel of meenthuis. Hier is n plan vir blitsige beddings wat sal werk op n balkon of binnehof. Jy benodig […]
Dis ongelooflik hoe vinnig jou wêreld op sy kop gedraai kan word. Daar is soveel nuwe reëls van dinge wat jy nie mag doen, plekke waar jy nie mag gaan nie, maar dan is daar tog soveel dinge wat nie verander nie. Die natuur gaan […]
Daar is baie maniere om yoghurt te maak. Hierdie een werk vir my. Ek gebruik n vlekvrye staal kastrol, n “candy” termometer, draad klitser, n glas beker en 4 x 500ml consol bottels met deksels. Resep: 2 liter melk 125ml natuurlike yoghurt (half koppie) 2 […]
Oor die algemeen verkies ek om Roma tipe tamaties te plant. Ek hou van n ferm tamatie en gril vreeslik vir pap tamaties. Hierdie somer het ek vir die eerste keer Glen Seeds se Dixie Golden Giant’s geplant geplant en dit was’n goeie besluit ! […]
My ouma Louise Blignaut het altyd boerseep gemaak. Ek onthou dit was so roomkleuring, het nie baie lekker geruik nie en my Ma het geglo niks kry n vadoek witter as boerseep nie. Ek het nooit daaraan gedink dat jy jou eie badseep kan maak […]
Ons plant elke jaar peppadews, maar selde het ek genoeg vir n kooksel. Hierdie jaar het vriende vir my van hulle surplus gegee. Dankie Anton en Elisabeth. Sny die stingels af en krap die saadjies uit. Dra handskoene, selfs al is die rissies matig gaan […]
Ek het nog altyd van die Boeremark gehou, van die eerste een langs die WNNR, later by die Pioniers Museum en nou by hulle nuwe tuiste in Silverton. Die groot bome by die Pioniers Museum sal ek mis, maar die parkering chaos glad nie. […]
Pynpappels is nou goedkoop, ek het al n paar keer 3 pynappels vir R15 gekoop. Terwyl ek in die ry by Uitkyk staan en gesels, sê die tannie vir my, sy sny die pynappels op en vries dit. Toe ek die “Lekker vir later Plus!” […]
Sjoe, dit was koud gewees hierdie week … en ons krag was af, vir omtrent 30 ure!! Ek het weereens besef hoe afhanklik ons van munisipale dienste soos elektrisiteit en water is. Dit was nie so groot krisis in ons huishouding nie, want ons het […]