Maak jou eie seep
My ouma Louise Blignaut het altyd boerseep gemaak. Ek onthou dit was so roomkleuring, het nie baie lekker geruik nie en my Ma het geglo niks kry n vadoek witter asĀ boerseep nie. Ek het nooit daaraan gedink dat jy jou eie badseep kan maak […]